top of page
Room Brood
Bestandele:
1 pakkie deeg
500ml room
2 pakkies patato bake(enige geur)
Metode:
-
Smeer ‘n swartboom pot of spuit dit men “spray n’ cook”.
-
Maak ballietjies met die deeg en sit dit in die pot.
-
Laat dit rys.
-
Mrng die patato bake en room.
-
Gooi dit oor die brood.
-
Sit dit in die oond tot gaar(ongeveer 1 uur).
**GENIET**

bottom of page