top of page

Baie Lekker Resepte

Ruan Opperman het Baie Lekker Resepte op die 9de April 2011 gestig. Die bladsy se insperasie kom vanaf sy passie vir kosmaak. Die facebook bladsy asook hierdie webtuiste is gestig om vir mense resepte te gee en te help met vrae raakende kosmaak. Mense kan op die Facebook bladsy vir 'n resep/raad vra en ander mense help hulle dan.

(Baie Lekker Resepte het tans meer as 6 000 Like's op Facebook)

 

Klik die "Link" hier onder om na die Facebook bladsy te gaan.

© 2023 by Baie Lekker Resepte

bottom of page