top of page

Bier-Kaasbroodjie

500 g bruismeel

3 ml sout

125 g cheddarkaas, in blokkies gesny

340 ml (1 blikie) bier

Ongeveer 50 ml water

Sesamsaad

 

Voorvirhit die oond tot 180ºC en bespuit ‘n broodpannitjie van 19×9×7 cm met kleefwerende kossproei of smeer ligies met botter.

Sif die bruismeel en sout saam in ‘n groot bak. Voeg die kaasblokkies en bier by en meng deur. Voeg die water by as as die deeg te droog is. Roer goed deur en skep in die voorberyde broodpannetjie. Sprinkle die saad oor en bak 1uur lank tot goudbruin en gaar.

 

GENIET!!!!!!

© 2023 by Baie Lekker Resepte

bottom of page