Tuisblad
Baie Lekker Resepte
Resepte
Kontak Ruan Opperman
More
2 Eiers
2 koppies water
1 koppie koekmeel
1 teelepel bakpoeier
Kniepie sout
¾ koppie olie
Metode:
Klits eier en water saaam
Sif droe bestandele en meng goed
Gooi water en eier by en meng verder
Gooi die olie by, meng baie goed!
Bak
**GENIET**