top of page

Koppie koek

Jy benodig:


60 ml koekmeel
60 ml suiker
30 ml kakao
'N knypie sout
1 eier
45 ml melk
45 ml olie
1 ml vanieljegeursel

Metode:
Meng alles saam en skei die mengsel tussen 2 koppies.
Sit dit dan in die mikrogolf op hoog vir 3 min.

Versier dan met gekookde kondensmelk

***GENIET***

© 2023 by Baie Lekker Resepte

bottom of page